free website templates

DIENSTE

Hannelie Naskool se skoolure is vanaf 13h00 tot 17h30, Maandae tot Vrydae.

Ons rus gedurende publieke vakansiedae toe, asook die Desember vakansie.

Maaltye word voorsien. Ons versoek wel dat leerders ietsie te ete saam bring.

Die volgende word gebied:

‘n Vriendelike en veilige milieu waar kinders kan groei in alle opsigte.
Mense wat omgee.
Hulp met voltooiing van huiswerk.
Vakansie-sorg alle vakansies behalwe Desember Vakansie. (Opsioneel)
Interaksie met maats.

Heerlike ligte middagete en sappie
Vervoer.